GRATIS AFLEWERING, GEBRUIK KODE FREESHIP2024

KOOP VIR JOU 1 & KRY 1 GRATIS!

Koop NOU vir jou Ă©nige Tapputi Egiptiese Parfuumolie en kry een van die volgende oorspronklike paarfuumolies uit ons versameling gratis; Sabine, Dark Gem, Darling, Kirei & Light Amber Rose (Ltd. Edition), waarvan die item op die lys uit hierdie opsies van jĂłĂș keuse teen die laagste prys deur ons gedek sal word!

Plaas die Tapputi wat jy koop in jou mandjie

  • Gaan terug en plaas dan die gratis olie uit die lys bo van jou keuse óók in jou mandjie
  • Wanneer jy by die betaalpunt kom sal jy outomaties die afslag kry
  • Gratis parfuumolies word nie outomaties bygevoeg nie.
  • Jy mag soveel keer as wat jy wil van hierdie offer gebruik maak
  • Geskenkbewyse en spesiale promosies of afslag coupoms kan nie in samewerking met hierdie spesiale aanbod gebruik word nie.
  • Slegs geldig vir aanlynverkope
  • Beperkte voorraad

WIL JY EERS TOETS? DIÉ PROEFSTEL IS JOU ANTWOORD + ONS BEDERF JOU MET 'N GRATIS TAPPUTI PARFUUMOLIE!

Ons gewilde proefstel met 10 x 2ml sampler botteltjies is ideaal vir jou as jy eers die reeks wil toets.

Jy kry die geleentheid om 10 verskillende parfuumolies te kies en dan bederf ons jou boonop nog met 'n egte Dark Gem of Darling parfuumolie, GRATIS!

Wanneer jy koop, merk die mandjie en die 10 geure wat jy op die proef wil stel. Plaas dan die Dark Gem OF die Darling in jou mandjie en die afslag sal outomaties bygetel word.

KRY 'N R200 GESKENKBEWYS & STAAN 'N KANS OM 'N R1000 KONTANT TE WEN!

Teken in op ons nuusbreif en ontvang 'n R200 geskenkbewys om op jou volgende aankoop te gebruik. As intekenaar staan jy ook die kans om gedurende Augustus 2024 R1000 kontant te wen!

SPESIALE AANBOD SLEGS GELDIG SOLANK AS WAT VOORRAAD HOU

DISCOUNT VOUCHERS AND COUPON CODES CANNOT BE USED IN CONJUNCTION WITH SPECIAL PROMOTIONS, TOTEBAGS, NOTEBOOKS OR SAMPLER KITS. DISCOUNT VOUCHER CANNOT BE STACKED.